Just a little bit of Jazz.mp4
January 2, 2012 in Stellenbosch by Admin
Vir al die oud Stellenbosch gemeente mense; Die goeie ou dae in Stellenbosch Gemeente. Hierdie nommertjie het Stephan-hulle gespeel nog tydens finansies as ek mooi kan onthou. Sven Blumer op lead guitar, Stephan Cloete op accoustic(check sy lang hare!), Veronica Bell op klavier, Johann Schutte op keybord, Brian Lawrence op Bass en Herman Nieuwoudt op dromme. Het dit in my eerste jaar in filmskool geedit. Dit was in 2003. Check my logo! Haha! Geniet dit!