Standard Bank Maties Wiskunde- en Wetenskapsweek
Die Standard Bank-Matie Wiskunde- en-Wetenskapsweek is ? inisiatief wat deur die Universiteit in samewerking met fakulteite, ithemba Labs, die MTN sciencentre, TRAC en SUNSTEP aangebied word. Volgens me Lorna Bartlett, organiseerder van die Wiskunde- en-Wetenskapweek, is dit vir die Universiteit Stellenbosch (US) baie belangrik om n bydrae te lewer tot die uitbou van belangstelling en [...]


































